Die skokkende ontdekking

1311 Words
Daar word net woordloos en emosieloos vir mekaar gestaar,haar hart is seer sy weet nie wat om te dink meer nie en sy voel verlore.Na wat voel soos ure se gestaar is hy die eerste een om iets te sê:"Dit help nie jy staar net gaan niks verander nie ek is wat ek nou is so ANVAAR DIT MAAR NET!"Sy staar nogsteeds maar besluit gaan niks help om te baklei daaroor nie dit is maar nou net hoe hy is en sy moet dit maar aanvaar en probeer aan beweeg,sy draai om en loop uit.Sy gaan maak haarself gemaklik voor die televisie en hy bly agter in die kamer met sy eie gedagtes,sy besluit om hom uit te los want niks wat sy sê gaan nou help nie en kyk 'n intressante storie.Sy vergeet van die tyd haar storie is net so intressant en na drie kwart van die storie amper om is vlieg hy in die televisie kamer in en begin gil:"O EK SIEN JY WIL NOU NIE MEER LANGS MY SLAAP NIE EN WIL OOK NIKS MEER MET MY TE DOEN HÊ NIE!"Sy staar na hom met 'n geskokde reaksie en gil terug:"EK KYK NET 'N STORIE SOU NOU KOM SLAAP HET WAT IS JOU PROBLEEM!"Sy gesig raak bloedrooi van woede en dit lyk of daar 'n aar in sy kop gaan bars terwyl hy weer harder gil:"MY PROBLEEM MY PROBLEEM O NEE EK HET NIE PROBLEEM NIE MISKIEN IS JY MY PROBLEEM WENS HET JOU NOOIT ONTMOET NIE ALLES SOU SOVEEL MAKLIKER SONDER JOU GEWEES HET!" Sy bars in trane uit en hardloop na die kamer toe en klap die deur agter haar toe sy begin huil in haar kussing in en dink by haarself hoekom het ek ooit op so aaklige hartelose man verlief geraak en sy begin harder huil.Na ure se gehuil en snikke kom klop hy saggies aan die deur en sy wil hom nie sien nie haar hart is seer en sy woorde het diep merke in haar hart gelos,sy besluit om hom te ignoreer.Hy gaan sit saggies met sy rug teen die deur en praat sag met haar en hoop maar sy luister:"As jy luister Christien ek wil net sê ek was kwaad het nie gedink nie en het woorde gesê wat ek nie bedoel het nie ek is jammer jy is fantasties en ek is bly ek het jou ontmoet wens net dit kon anders wees maar hoop jy sal my eendag kan vergewe ek is regtig jammer."Sy begin weer snik en hy sug hy weet hy het haar seer gemaak maar hy weet nie hoe om dit reg te maak nie hy is tog lief vir haar en hy het nie bedoel wat hy gesê het nie hy it maar net en wag vir 'n antwoord maar hy besef as hy nie een kry nie kan hy ook nie kwaad wees nie is sy eie skuld. Sy staan op en raak aan die handvatsel gaan sy regtig nou maar hom in laat tog na alles wat hy gedoen het is sy steeds lief vir hom en sy weet nie hoekom nie,sy is vas gevang in die huis so sal maar beter wees om vrede te maak.Sy maak die deur oop en staan met nat gehuilde wange hy staan dadelik op en kyk diep in haar oë in,sy staar net vir hom en probeer hard om nie te huil nie,hy weet hy moet nou iets doen.Hy tree nader aan haar maar sy tree onmiddelik een tree terug,hy is eers geskok maar dan begin die hartseer op sy gesig wys hy is bewus dat sy baie bang is vir hom en nie naby hom wil kom nie.Hy staan net stil en staar in skok na haar maar sy begin huil en sê:"Ek wil nie elke dag so hê nie as jy wil sê jy is lief vir my moet jy dit bewys en nie elke dag met my baklei nie."Hy knik net sy kop dat hy verstaan en bereid is om haar te wys sy stap nader aan hom in sy arms in en hy vou sy arms om haar klein middel,sy lê teen sy bors en haal diep en vlak asem maar hy weet sy is nie meer bang vir hom nie en hy glimlag,hulle gaan klim albei in die bed daarna en dit was die einde van hulle bakleiery vir 'n hele paar weke. Byna so paar weke daarna vra sy hom of haar stiefma en pa kan kom kuier by hulle en hy baklei daarteen dadelik en wil niks weet nie,hy word baie kwaad.Sy gee nie moed in nie en hou volop sy gaan haar sin kry en haar ouers gaan kom kuier of hy daarvan hou of nie en sy staar hom reguit in die oë.Hy staar terug en begin sug en gee tog maar na so paar minute in maar met een voorwaarde:"Ek het planne vanaand so jy beter sekker maak hulle is weg voor vanaand anders gaan ek en jy baie probleme hê",sy kyk hom geskok aan maar knik haar kop.Haar ouers kom daaraan en groet albei van hulle baie vriendelik sy stel vir Gerhard voor aan haar ouers en almal stap saam in die huis in.Hulle stap in die sitkamer in en begin gesels met Christien oor hoe haar lewe nou is,hy sit ongeduldig en sy vingers teen mekaar tik.Sy raak ongemaklik en bied aan om koffie te gaan maak almal knik vir koffie en hulle sit almal in stilte toe sy loop. Sy kom later in met die koffie en almal lyk ongemaklik sy gee vir elkeen hulle koffie en hulle sit net in stilte en koffie drink,dit is hy wat eerste die stilte breek.Hy vra waar werk die oom en tannie of wat doen hulle vir 'n lewe hy is geintresseerd in die antwoord.Haar ouers antwoord hulle het 'n besigheid saam wat baie suksesvol is,hy lyk of hy die antwoord geniet en staar vir hulle met 'n onleesbare uitdrukking in sy oë.Haar ouers staan op na sowat ure van gesels net voor dit donker word en hy stap kamer toe na hy hulle gegroet het om reg te kry vir sy planne vir die aand.Haar ouers trek haar in 'n drukkie in en vra onsteld:"My kind is julle gelukkig saam want dit lyk vir ons so klein bietjie vreemd as julle so vir mekaar staar en nie eers saam sit nie?"Christien antwoord vinnig baie benoud maar sy wys dit nie:"Ja pa ons is gelukkig en alles is nog reg hier by ons,ons het sekker maar net bietjie omgekrap op gestaan."Haar pa sug maar aanvaar haar antwoord en draai om en loop kar toe sy waai vir hulle soos hulle weg ry en sy stap terug in die huis in. Sy gaan sit op die bank en hy bring vir haar iets om te drink dan verdwyn hy weer in die buitekamer in en sy wonder by haarself hoekom hy so baie tyd in die buitekamer spandeer en wat daar aan gaan sy is baie nuuskierig.Sy kyk weer televisie en vergeet weer van die tyd sy kyk net hoe laat is dit toe hy haar kom groet want hy gaan uit vir die aand en hy sê sy hoef nie vir hom te wag nie hy gaan lank uit wees sy kan maar gaan slaap as sy moeg word en sy knik net haar kop,hy soen haar op die voorkop en loop uit by die deur.Haar nuuskierigheid kry die beste van haar en sy besluit sy gaan nooit dalk weer die kaans kry om te gaan kyk wat daar aan gaan in die buitekamer nie.Sy kyk eers rond en maak sekker niemand is daar nie en of hy nie dalk vroeg terug kom nie dan sluip sy saggies by die agterdeur uit reguit oppad buitekamer toe.Niks kon haar voorberei vir wat sy sien toe sy die deur oop maak nie....
Free reading for new users
Scan code to download app
Facebookexpand_more
  • author-avatar
    Writer
  • chap_listContents
  • likeADD