bc

Geestesoog

book_age16+
10
FOLLOW
1K
READ
dark
drama
tragedy
twisted
mystery
scary
like
intro-logo
Blurb

Christien was nie jou normale vrou soos mense vandag ken nie sy was so klein bietjie anders.Alles begin een aand toe sy haar oorlede ma se gees sien en van daar af gaan dinge net agteruit.Sy ontmoet 'n man met die naam Gerhard en hulle is dadelik verlief maar haar sprokies verhaal verander in 'n aaklige nagmerrie en sy vind haarself in 'n situasie wat sy nooit gedink het sou bestaan nie.

chap-preview
Free preview
Die aand wat sy nooit sal vergeet nie!
Christien de Lange het huis toe gestap na werk een donker aand toe dit gebeur het... Christien was gekenmerk vir haar klein bou en swart hare met haar groen onweerstaanbare oë, ten spuite van haar klein bou het sy steeds brieë heupe gehad.Sy was merkwaardig intelligent en het goed gedoen in enige iets wat sy aangepak het.Sy was reeds 26jaar oud toe sy haar ma se gees gesien in die verte voor haar.Sy kon haar oë nie glo nie en moes 'n paar keer haar oë knip omsekker te maak sy droom nie.Sy moes twee keer kyk om sekker te maak sy sien die regte prent voor haar.Daar in die verte kom 'n wit figuur na haar toe aan en die figuur het dieselfde rok aan as wat haar ma aan gehad het toe sy begrawe was. Sy dink by haarself dit is onmoontlik haar ma is al 3 jaar gelede oorlede hoe is enige van die moontlik.Die figuur kom tot voor haar en wil aan haar raak toe sy skrik en weg hardloop so vinnig as wat haar bene haar kan dra.Sy hardloop reguit in haar huis in en sluit die deur maar niks kon haar voorberei het vir wat sy gesien het toe sy omdraai nie... Daar voor haar staan die wit figuur en staar bewegingloos na haar en sy voel haar gesig wit raak soos sneeu sy kan haar oë nie glo nie en sy voel hoe haar hart vinniger begin klop. Die figuur begin skielik praat en sy snak na haar asem sy kan haar ore nie glo nie:"my kind hoekom hardloop jy weg erken jy dan nie meer jou eie ma nie?"Sy staan verstom en kry nie 'n woord uit nie sy dink by haarself die moet 'n droom wees en met 'n hees stem antwoord sy uiteindelik:"Hoe is dit dan moontlik my ma is 3 jaar terug oorlede?" Haar ma se gees antwoord:"Ek het nie tyd vir al jou vra nie ek het net genoeg tyd om vir jou te sê jy gaan 'n man ontmoet en jy moet versigtig wees!"Die gees verdwyn voor haar oë en sy staan verstom en staar na die plek waar die gees nou net was en probeer alles in neem.Later gaan sit sy op haar bed en sy kan nogsteeds nie verstaan of dit 'n droom was of dit reti is wat sy esien het maar dit is dan onmoontlik.Daardie aand sukkel sy die hele aand om aan die slaap te raak die gebeure in haar huis spook by haar en sy probeer verstaan wat gebeur het maar sy weet nie hoe nie. Die volgende paar weke gaan nie uit haar gedagtes uit nie en sy probeer nogsteeds dink wat gebeur het daardie aand.Sy voel so sleg van al die slaaplose nagte dat sy besluit om 'n dokter te gaan sien maar dan dink sy by haarself is sy mal niemand gaan haar glo nie hulle gaan dink sy is mal.Die gedagtes van daardie aand speel oor en oor in haar kop en sy probeer so hard om te dink aan wat sy moet doen.Was dit net die een keer of gaan dit weer gebeur sy skrik vir haar eie woorde en probeer nie daaraan dink nie dit maak haar bang tot binne in haar bene. Sy besluit om haar beste vriendin vir raad te vra want daardie nag spook nogsteeds by haar.Sy staan voor haar beste vriendin se deur en toe dink sy wat maak sy haar vriendin gaan dink sy is mal en besluit daarteen voor sy kon omdraai en weg stap maak haar vriendin die deur oop en sê hello.Sy kyk geskok na haar vriendin en vra hoe het jy geweet ek staan voor jou deur die vriendin sê el het net so gevoel gehad en toe maak ek die deur oop.Sy kyk vraend na haar vriendin en dink wat sy bedoel met 'n gevoel sy kry 'n koue rilling teen haar rug af.Sy sê ek is jammer om so onverwas hier op te daag maar ek kort jou hulp en raad.Ek het 'n groot probleem ek het my ma se gees gesien die vriendin begin gil en sê gaan uit my huis uit nou en jaag haar uit by die deur.Die aand by die huis is daar geen kontak van haar vriendin af meer nie sy het haar vriendin verloor.2 Weke na die insident met haar vriendin sit sy in 'n bar en dink alles oor,skielik kom sit daar 'n man langs haar en bestel vir hom 'n drankie....

editor-pick
Dreame-Editor's pick

bc

،،،،بہن بھائ کا پیار،،،،،

read
1K
bc

The Bautista clan 2:Joshua (completed)

read
8.4K
bc

"Thorne of mortals"

read
1K
bc

To The Man I Love The Most

read
1K
bc

BROTHERS FOREVER

read
1K
bc

अदृश्य

read
1K
bc

Chronique de Ines: J'ai été mariée de force

read
1K

Scan code to download app

download_iosApp Store
google icon
Google Play
Facebook