Story By Annemarie Louw
author-avatar

Annemarie Louw

bc
Soen offer vir Elzet
Updated at Jun 11, 2020, 09:30
Author : Antjie Louw Afrikaanse storie opsomming: Die storie het romanse, speurwerk, vlugtend belwenis. Iets om jou op jou tone te hou te laat ontspan en verlore te raak in romanse. Gedeelte uit Hoofstuk 1:  Dit is amper kwart voor 10 Donderdag aand en half weg gesteek in n donker steggie, staan n eensame figuur. Elzet hou die gebou oorkant die straat fyn dop. Op die tweede vloer van die dubbelverdieping, brand n enkele lig. Sy slaan haar kraag van haar jas op...die koue knuip aan haar ledemate. Sy maak haar serp los om haar nek en vou dit oor haar kop. Sjoe!... dit is regtig koud vanaand sê sy, vir niemand in die besonders nie, terwyl sy warm lug in haar koue hande blaas. Sy gee nog een kykie op na die straat en venster waar die lig brand, toe weer in die straat af net om dubbel seker te maak niemand het haar agtervolg en wag haar wel in nie.
like