Hoofstuk 6-1

2308 Words

Hoofstuk 6 Tiara laat uiteindelik die trane loop wat haar oë brand. Sy weet dat Zachary en haar span haar nie hier opgesluit sal laat hou nie. Sy is nie skaam om te erken dat sy boeglam geskrik is nie. Storm het haar nog nooit so behandel nie ... asof sy 'n soort monster is wat ingehok moet word. Zachary storm deur die oop deure en die eerste ding wat hy sien, is Tiara vasgevang binne Storm se versperring. Die woede wat sy rasionele kant oorneem, verbrand byna alles om hom toe hy die stille trane oor haar wange sien loop. Hy draai sy kop om na Storm te gluur en sy oë begin van blou na swart verander. Voordat hy eers die dreigement op die punt van sy tong kan uiter, verdwyn die versperring wat Tiara gevangene hou. In drie lang treë het hy Tiara in sy arms en hou haar styf teen hom vas.

Free reading for new users
Scan code to download app
Facebookexpand_more
  • author-avatar
    Writer
  • chap_listContents
  • likeADD