Hoofstuk 09-1

2392 Words

Hoofstuk 09 Jewel het so effens skrikkerig en senuweeagtig gevoel toe Nick haar en Steven by Nag Lig afgelaai het. Sy was stil terwyl sy toelaat dat Steven haar hand neem en haar deur die klub lei. Hulle het ‘n deur oopgemaak met die woord ‘PRIVAAT’ daarop en ‘n lang gang betree. Steven het haar in die gang af gelei na nog ‘n deur waar Steven die deur vir haar oopgemaak het en gewag het dat sy eerste binne gaan en die deur agter hulle weer toegemaak. Die klank het haar nog meer laat verstyf en sy het diep asem ingetrek om haarself te probeer kalmeer. Steven was ook ‘n bondel senuwees. Hy was oortuig daarvan dat iemand een van die groot luidsprekers onder in die klub by hom ingeprop het want hy kon genoeg krag voorsien om dit te laat speel. Wat hom so pla is dat hy nou weet dat haar pa r

Free reading for new users
Scan code to download app
Facebookexpand_more
  • author-avatar
    Writer
  • chap_listContents
  • likeADD